Vestiging FRED: Open tot 21:00 uur
Vestiging CENTRUM: Open tot 21:00 uur

Vereeniging

€ 6,63
ebook
Vereeniging

Ebook direct te downloaden
Teruggeven of ruilen niet mogelijk!

Vereeniging

Leon Wessels

Omschrijving

die onvoltooide vrede
"e;Dit was die begin van die einde van die ou orde: ons het nie geweet wat aangaan nie en kon nie meer sonder die ystervuis van die veiligheidsmagte regeer nie."e; So se Leon Wessels, gewese adjunkminister in PW Botha se Staatsveiligheidsraad. is dieselfde Wessels wat onlangs uitgetree het as menseregtekommissaris van demokratiese Suid-Afrika. Hy loop hier sy persoonlike reis na, van jong berede polisieman tot grondwetskrywer tot pleitbesorger vir menswaardigheid. In dieselfde asem vertel hy van die groter reis wat Suid-Afrika afgele het, van die Vrede van Vereeniging in 1902 tot by die ondertekening van die nuwe Grondwet in 1996, op aandrang van Nelson Mandela in dieselfde dorp. Saam met hierdie intieme blik van binne kom talle staaltjies en vertellings waarin die menslikheid aan beide kante van ons pad na demokrasie afgeteken staan teen die groot en soms dodelike magte van die geskiedenis. Die boek is ontwapenend eerlik en die skrywer se geesdrif aansteeklik. Dit is 'n passievolle pleidooi teen rassisme en vir die regstaat, menseregte, die armes, en versoening.
Lees meer Lees minder
0 Beoordelingen
Toon alle beoordelingen
Productinformatie
  • Editie:PDF met Adobe DRM  Meer informatie
    Meer informatie
  • ISBN: 9781415202968
  • Auteur: Leon Wessels
  • Uitgave: Penguin Random House South Africa
  • Jaar van uitgave: 2011
  • Taal: Afrikaans
  • Bladzijden: 368
  • Artikelnummer: 56742957
Lees meer Lees minder
€ 6,63
ebook

Ebook direct te downloaden
Teruggeven of ruilen niet mogelijk!

Even geduld AUB ...
Laden even geduld aub ...