FRED (Den Haag): Open tot 21:00 uur
CENTRUM (Den Haag): Open tot 19:00 uur
DELFT: Open tot 18:00 uur
Japtrap-braai
  1. Home
  2. > Boeken
  3. > Auteur
  4. > Hilary Biller

Japtrap-braai

€ 9,38
ebook
Ebook direct te downloaden
Teruggeven of ruilen niet mogelijk!
Japtrap-braai
Hilary Biller

Omschrijving

Die braai is sonder twyfel die gunsteling-tydverdryf vir die meeste Suid-Afrikaners. Enige geleentheid - van geesbou tot 'n belangrike rugby-, sokker-, of krieketwedstryde, tot verjaardae en langnaweke, of net 'n blaaskans na 'n uitputtende week - het nie 'n tweede uitnodiging nodig om familie en vriende vir 'n braai bymekaar te kry nie. As dit boonop moeiteloos, met die smaaklikste kos kan gebeur, is dit eenvoudig perfek. Hilary Biler maak die voorbereiding van kos tydens 'n braai so eenvoudig moontlik. Sy gebruik toeganklike, eenvoudige resepte geskik vir drie soorte braaie - die Weber Q-gasbraai, die Weber-ketelbraai en die ingeboude houtskool/hout-braai. Die gasbraai is die maklikste om te bemeester. Al die inligting wat jy benodig, word in maklike, stap-vir-stap-instruksies weergegee. Daar is meer as 100 resepte om van te kies en te keur - beesvleis, lamsvleis, varkvleis, hoender, vis, wildsvleis, vegetariese disse, slaaie en nageregte, elkeen met foto's om jou eetlus aan te wakker. Al wat jy benodig, is jou voorskoot en 'n braaitang
Lees meer Lees minder
0 Beoordelingen
Toon alle beoordelingen
Productinformatie
  • Editie:PDF met Adobe DRM  Meer informatie
    Meer informatie
  • ISBN: 9781432301217
  • Auteur: Hilary Biller
  • Uitgave: Penguin Random House South Africa
  • Jaar van uitgave: 2012
  • Taal: Afrikaans
  • Bladzijden: 160
  • Artikelnummer: 58451355
Lees meer Lees minder
€ 9,38
ebook
Ebook direct te downloaden
Teruggeven of ruilen niet mogelijk!
Tevens beschikbaar
Even geduld AUB ...
Laden even geduld aub ...