Vestiging FRED: Open tot 21:00 uur
Vestiging CENTRUM: Open tot 19:00 uur

Lang pad na liefde

€ 7,81
ebook
Lang pad na liefde

Ebook direct te downloaden
Teruggeven of ruilen niet mogelijk!

Lang pad na liefde

Amelia Strydom

Omschrijving

Vroedvrou Anouk doen dinge op haar manier. Sy maak al jare lank haar dogtertjie alleen groot, so al rondreisend van die een Overstrandse kampeerterrein na die ander, en selfs as Anouk snags moet uitgaan na 'n geboorte kom sy en klein Skyla goed reg, dankie. Sy't g'n 'n man nodig nie. Maar wanneer 'n geboorte skeefloop en Anouk in 'n regsgeding betrokke raak, kom hy weer oor haar pad: Die groot tienerliefde vir wie sy nie goed genoeg was nie, wat haar as net nog 'n jol beskou het . . . wat haar swanger gemaak en toe weggedryf het. Of so onthou Anouk sake. Rossouw is nou 'n spesialis in die mediese reg en moet haar wanpraktyksaak hanteer, en hy het 'n heel ander interpretasie van wat jare gelede tussen hulle twee gebeur het. Toe hy leer Skyla is syne, is hy vuur en vlam om dinge tussen hom en Anouk weer te laat werk. Maar hulle't albei soveel bagasie oorgehou, en boonop raak Skyla net toe baie ernstig siek. Anouk en Rossouw het reeds 'n swaar pad gestap, maar daar le nog langpad voor . . .
Lees meer Lees minder
0 Beoordelingen
Toon alle beoordelingen
Productinformatie
  • Editie:EPUB met Adobe DRM  Meer informatie
    Meer informatie
  • ISBN: 9780624070986
  • Auteur: Amelia Strydom
  • Uitgave: Tafelberg
  • Jaar van uitgave: 2014
  • Taal: Afrikaans
  • Bladzijden: 224
  • Artikelnummer: 61018160
Lees meer Lees minder
€ 7,81
ebook

Ebook direct te downloaden
Teruggeven of ruilen niet mogelijk!

Even geduld AUB ...
Laden even geduld aub ...